Produksie- assistent (Tonnels)
babylonstoren
Job description
Produksie- assistent (Tonnels)
Produksie-assistent (Tonnelspan) Ons is op soek na ʼn ervare en hoogs gemotiveerde Produksie-assistent om by die Babylonstoren-span aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal saam met die tonnelspan werk om daaglikse onderhoudstake te verrig. Vereistes: · ʼn Voltooide Nasionale Senior Sertifikaatkwalifikasie (matriek/ graad 12). · Ten minste twee jaar se praktiese ondervinding. · Vermoë om gemaklik in ʼn span te werk en hoë standaarde te handhaaf. · Uitstekende interpersoonlike vaardighede. · Goeie kommunikasievaardighede (Afrikaans en Engels). · Goed georganiseerd. · Moet ʼn voorliefde vir inheemse plante en respek vir die natuur hê. Verantwoordelikhede: · Oes produkte. · Plant, basiese onderhoud, oplei en snoei van gewasse. · Spuit gewasse. · Bestuur ’n trekker. · Basiese onderhoud van tonnels.Aansoeke kan via die aanlyn aansoekportaal ingedien word:
Questions fréquentes
Why are you reporting this job?
Explore further
Salaries, guides and searches in South Africa.
Salaries by job title
Apply in 30 seconds
Enter your email to apply. An account will be created automatically.
By continuing, you accept our terms of use.
Already have an account? Login
A question about this job?
Ask it here: you will get the full job summary by e-mail, right away.
Published 6 days ago
Expires 1 month from now
19 views · 0 interested
Boost your chances
Upload your CV — we will match you with relevant openings.
Analyzing your CV...
babylonstoren
Related job offers
-
Pest Control & Hygiene Technician (Cape Town)
Ecowize - Southern Africa Milnerton -
Senior Environmental Consultant – Infrastructure Projects
Nicholas O'Dwyer Ltd Durban -
Veterinarian – Regional Flock Health Management (KZN)
Trending Talent Solutions Mpumalanga -
Technical Advisor – Extensive Ruminants
De Heus Vryburg -
Product Manager Swine
De Heus